Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vir jou – die Hemel

Deur Barbara
Datum gepubliseer: 4 Maart 2017 Aantal woorde: 59 139 Kere gelees 4

Vir jou – die Hemel

V ir jou ‘n nes van gebed gebou
R ooi lewensdraad daardeur gevleg
Y kmeester gevra jou te bewaar, om
H emele voor jou oop te gooi en
E erbaarheid onder jou vlerke in te blaas
I ncognito saad oor jou pad laat val
D aar waar jy gaan water drink

© – Barbara Smit – 4/3/2017




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Barbara

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 91
    Kommentaar telling: 44

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 73 gaste aanlyn