Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: VIR JOU

Deur Kobie
Datum gepubliseer: 18 Julie 2017 Aantal woorde: 45 28 Kere gelees 2

VIR JOU
vir jou wil ek vanaand ‘n ‘n hartjie vorm
met die regte ‘n egte gerf koring
met ‘n spierwit blom
om te se hoekom
al loop ek ook krom
bly jy die son
wat in my hart
sal bly blom.
`jac`
2017-07-17




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Toom

      Toom

      Julie 18, 2017

      Ag, my skat!
      Vir my? Werklik vir my?
      Ek jou ook!
      GvT

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Kobie

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 23
    Kommentaar telling: 12

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 18 gaste aanlyn