Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Videospeletjie

Deur Elroux
Datum gepubliseer: 29 Maart 2017 Aantal woorde: 52 114 Kere gelees 2

blikbrein nou jou enigste maat
heeldag laat jy die knoppies met jou praat
al waaroor jy nog opgewonde raak
is die getal 1000
wat jy op die telbord maak
maak niks anders dan meer saak?
jy is so vêr van my
is die lewe vir jou verby
het net bestaan nog oorgebly




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Elroux

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 143
    Kommentaar telling: 67

    'n Pretorianer van geboorte tot nou. Ek was 'n navorser en het die lewe van alle kante gesien en beleef. Ek is geseën met vier lieflike kinders en 'n wonderlike man. Op 68 jaar is ek in my herfstyd waar ek elke dag binne die genade van die Here leef. Om te dig gee betekenis aan my lewe en ek hoop dat my skrywes iets vir ander mense kan beteken.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 93 gaste aanlyn

    Bydrae Totale