Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: VERLANG NA JOU

Deur Eleen van Deventer Vorster
Datum gepubliseer: 27 September 2017 Aantal woorde: 111 71 Kere gelees Hou van

VERLANG NA JOU

Vers1
Liefling ek verlang na jou
waar is jy dan nou?
My hartklop net vir jou
smag ek om jou weer vastehou

Vers2
Liefling ek verlang na jou
waar is jy dan nou?
Skryf jy my liefdes brief?
van my enigste hartedief

Vers3
Liefling ek verlang na jou
waar is jy dan nou?
Tyd gaan stadig verby
wanneer gaan ek my briefie kry?

KOOR:
Rooi posbus bring my briefie
lees ek van my hartediefie
jy sê jy is lief vir my?
Liefling die verlange is verby
Ons het mekaar nou gekry
jy behoort vir altyd aan my
om vir ewig saam tebly

Eleen van Deventer Vorster

Kopieregte voorbehou




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Eleen van Deventer Vorster

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 41
    Kommentaar telling: 31

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 50 gaste aanlyn

    Bydrae Totale