Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vandag se gister

Deur Okatopi
Datum gepubliseer: 18 Julie 2017 Aantal woorde: 69 17 Kere gelees 2

Vae vervloё herhinderinge
lank en vêr geban
uit die verbete vloeiende gedagtegang
van die verlede…
Herrys meteens verbetenloos
net by die aanhoor van jou stem,
onmiskenbaar afgemete
en beheersd

Sou die tyd dan nie veronderstel wees,
om berusting aan te bring,
die gisters stelselmatig
te laat verdwyn en kwyn?

In ‘n waas van mistige vergetelheid…
tot waar normaal net weer tog,
normaal kan wees

© F Jansen van Vuuren




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Okatopi

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 51
    Kommentaar telling: 90

    Doodgewone ou wat soms skryf net omdat die lus my beetpak en iets moet uit 🙂 Verward, verweer en soms verlore.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 27 gaste aanlyn