Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Uitstel !

Deur Marlene Erasmus
Datum gepubliseer: 21 Julie 2017 Aantal woorde: 44 13 Kere gelees 2

UIT-stel…

Die monster…
Met kake wat hap!
Kloue wat gryp,
Koggel lag…
Ek het jou!

Vat hier, vat daar…
Gryp – los,
gryp – los,
Koggel lag…
Ek het jou!

Doen dit!
Doen dat!
NEE… Doen die….
Koggel lag…
Ek het jou!
© Marlene Erasmus
16/06/2016




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Marlene Erasmus

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 10
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 25 gaste aanlyn