Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Tussen reënboë en doringdraad

Deur Viooltjie
Datum gepubliseer: 29 Maart 2017 Aantal woorde: 32 111 Kere gelees 3

ek weet
die lewe loop maar só
(en meestal vind ek my)
tussen engel en kalant
sagte soene ‘n oorveeg
tussen Edenstuin en Godsverlaat
tussen reënboë
en ‘n doringdraad

© Carma Shaw




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Viooltjie

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 211
    Kommentaar telling: 724

    Ek skryf grotendeels gedigte vir ontspanning. Ek skryf graag oor die natuur, mense en hul stories en plekke wat ek besoek het. Ek doen dikwels 'n bietjie navorsing oor 'n onderwerp voor ek skryf, want ek geniet dit om te leer. Ek hoop altyd om darem 'n emosie of twee wakker te maak met dit wat ek te sê het, en dat julle lekker saam sal lees :-)

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 35 gaste aanlyn

    Bydrae Totale