Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: TROMME

Deur Kobie
Datum gepubliseer: 9 Junie 2017 Aantal woorde: 131 22 Kere gelees 2

TROMME
In die verte hoor ek die tromslae
Waarskuwing aan die volk
naby die meer van die wit krokodil
Trek die klank doef doef ver weg
Die wind suis deur die grysappel bome
Die volk dans die die tradisonele dans
Op die maat van die trom slae.
Jong meisie word geoffer vir die krokodil
Vrugte vlermuise piep peip van tak to tak
As die tromme roep moet ek gaan
Ver weg hoor ek die slae een vir een
En ek weet haar tyd het aangebreek
Die tromsale het geroep ver weg
O Heer wees haar siel genadig
Swaar het sy gely in die fleur
Van haar lewe het sy
Gegaan op die roep die
Tromslae soos bepaal
Het sy geweet
Haar rus het
Aangebreek.
~jac~
2017-06-09
Kopie reg voor behou.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Kobie

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 20
    Kommentaar telling: 9

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 84 gaste aanlyn