Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Suikerbos ek wil jou hӗ

Deur Palet
Datum gepubliseer: 25 April 2017 Aantal woorde: 47 73 Kere gelees 3

Kyk hoe eensaam staan die suikerbos
teen die berg se suidekant
hy is maar te dankbaar
om die son se strale te sien

Wanneer die maan
onder die nag
se wolkombers uitrol
kronkel-kronkel die rivier
sy eensame gang

Soos die vloei
van wyn
ritmies vedwyn
sag-sag kwyn




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      April 26, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April ope afdeling projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Palet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 191
    Kommentaar telling: 288

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 35 gaste aanlyn