Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Spookspore

Deur Elroux
Datum gepubliseer: 18 Maart 2017 Aantal woorde: 11 88 Kere gelees 2

Verlede spoke
spore dans oor mens se reg
in heiligste plek




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      Maart 20, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Elroux

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 137
    Kommentaar telling: 69

    'n Pretorianer van geboorte tot nou. Ek was 'n navorser en het die lewe van alle kante gesien en beleef. Ek is geseën met vier lieflike kinders en 'n wonderlike man. Op 68 jaar is ek in my herfstyd waar ek elke dag binne die genade van die Here leef. Om te dig gee betekenis aan my lewe en ek hoop dat my skrywes iets vir ander mense kan beteken.

    Gebruikers Aanlyn

    4 Lede, 91 gaste aanlyn