Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Soms …

Deur Barbara
Datum gepubliseer: 15 Maart 2017 Aantal woorde: 73 160 Kere gelees 2

Soms…

Net soms
word my jammer kry
my pogings om te help so misverstaan
en al my omgee as rommel rondgeskop
dat ek nie meer ’n duit omgee
of bitter slik die hele plek verswelg
al voel ek hoe die kloue
my hele menswees saam gryp
tot pikswart waters
die lewensasem uit my longe wurg
en ek apaties moeg neersak

So moeg…so moeg
God alleen weet net hoe moeg!

© – Barbara Smit 14/03/2017




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Elroux

      Elroux

      Maart 18, 2017

      Wanhoop en moedeloosheid goed uitgebeeld Barbara.

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Barbara

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 91
    Kommentaar telling: 44

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 12 gaste aanlyn