Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Soete fees

Deur Palet
Datum gepubliseer: 4 Oktober 2017 Aantal woorde: 26 35 Kere gelees 3

Fluister slypend-verward
deur die sterrelose nag
die eggo’s van jou lag
toegemaak in my hart

Hoe soet smaak die liefde
wat ‘n fees die soete-soete drome




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      Oktober 4, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Fees projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Palet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 207
    Kommentaar telling: 294

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 87 gaste aanlyn

    Bydrae Totale