Jongste aktiwiteit:

Skrywersblok

My mees gevreesde vyand
is die naakte vel papier
wat met woordelose uitdaging
tartend na my gluur…




1 Kommentaar

  • Koekekranka

    O Genade, nog een! Ai, mensie, hoe ouer mens word hoe erger word hierdie vrees wat werklik mens se skepvermoë verlam. Blykbaar lê die remedie daarin dat jy die gestaar los en die leë papier vol gooi met alles wat in jou kop broei. Terloops,: Jy het die gogga behendig onder vers gebring!

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed