Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skildermaan

Deur Poetrydancer
Datum gepubliseer: 19 Julie 2017 Aantal woorde: 27 29 Kere gelees 1

Skildermaan:

ritmies trap harmonie
op die maat van jou lag
met jou oë sag

strelend die lyne
vingerpunte bloeiselblom
wanneer kerslig maan
skilderkwas op jou pallet

©Poetrydancer 23/04/2017




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Poetrydancer

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 9
    Kommentaar telling: 4

    WoordeSketseEmosieDie SielDie SoekeDie ontasbareInk op papierGevlekGepenGeleefBeleef

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 51 gaste aanlyn