Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skemerty in my hart

Deur Palet
Datum gepubliseer: 1 Junie 2017 Aantal woorde: 57 46 Kere gelees 3

Die lowergroen van die digte kloof
bloei soos verlange in die stilte
rooi strale verlig die horison
die bome en veld verkleur in goud

Die son se strale
verf strepies van geel
en omvou my
brose wese

En dan ontvou my hart
toe jy my vashou
ek trek ‘n diep teug
voor die stilte om my vou




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Palet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 191
    Kommentaar telling: 288

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 20 gaste aanlyn