Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skemer se soeltes

Deur Palet
Datum gepubliseer: 14 Maart 2017 Aantal woorde: 65 117 Kere gelees 1

Voetspore lӗ in die stof
jou hande hang
slap langs jou lyf
en in jou siel
lӗ duisend stukkies blinkertjies verstrooi

Die vuur van emosie
tap die geluk uit jou krane uit
druk jou hart
in ‘n leӫ kamer vas

Voor die winter verbygaan
sal die vuur van hersfskleure
in die skemer se soeltes
jou sag omvou

wat waterkoel lok
op ‘n leӫ lang pad




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Elroux

      Elroux

      Maart 18, 2017

      Pragtige hoopvolle gedig Palet.

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Palet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 178
    Kommentaar telling: 293

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    4 Lede, 27 gaste aanlyn