Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: SA Stories

Deur Abbie
Datum gepubliseer: 27 Maart 2017 Aantal woorde: 104 187 Kere gelees 4

Plaas jou stories op ons blad, Daar word gekeur en dan publiseer ons dit in ‘n tydskrif , elke drie maande of so ‘n nuwe tydskrif.
Ook skryfuitdagings waaraan jy kan deelneem en groot pryse wen soos ‘n gratis kursus by SA Vryskutskrywers of ‘n gratis proeflees deur Janie Oosthhuisen
van Skryfgeheime of deur Hannelie Pretorius

kliek hier:  https://web.facebook.com/groups/1484012171863079/?ref=group_cover

 

Kyk vandag wie wen ons derde skryfuitdaging. Sluit aan by ons en skryf saam! SA Stories blog

Laat ons jou humoristiese skets op egafrikaans plaas. Maksimum 500 woorde oor iets snaaks wat gebeur het! E-pos na elsabedebeer8@gmail.com




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Abbie

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 10
    Kommentaar telling: 3

    Ek is Elsabe de Beer,  gewone vrou wat deesdae ’n nuwe passie ontdek het – skryf van gedigte en stories! Ek was nog altyd baie lief vir enige soort kuns, musiek, skilder , ja ek het ook al heelwat geskilder en geniet die ook baie! Maar van my skooldae af was tale vir my so wonderlik, veral ontleding van gedigte en skryf van opstelle en stories. Vir my was dit altyd BAIE lekkerder as om Wiskunde te doen.                 My skoolboeke was dan almal agterin vol stories en versies wat ek sommer net geskryf het wanneer ek ’n kansie gekry het. Al my jeug liefdes en verlange het ek gedurig met die pen verwoord. Ek dink ek was altyd maar nog ’n dromer, met ideale van ’n idilliese lewe – ha-ha!                 Ek het vroeër  vanjaar ’n Kreatiewe Skryfkursus voltooi en my eerste bundel kortverhale “Petro se Kalvier en ander verhale” is gepubliseer deur Killlian & Malherbe.  Die bundel is saamgestel uit kortverhale wat ek geskryf het, sommige ernstig en sommige nogal snaaks, maar almal gewone menslike verhale wat kom uit die gewone lewe. Vir my is mense baie interessant, ek lief dit om hulle dop te hou  en te luister en dan daaroor te skryf.  My tweede bundel “My Klippie in die Karoo is nou indruk by groep 7. Skrywers groete   Elsabe de Beer

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 15 gaste aanlyn

    Bydrae Totale