Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Rookvaal skemer

Deur Palet
Datum gepubliseer: 26 April 2017 Aantal woorde: 21 140 Kere gelees 2

fluister dit
… soos die sagte woorde
… van ‘n herfsgedig

En wanneer dit rookvaal skemer raak
sal bloeisels bot en
liefde ontwaak …




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. Kiekies

      April 27, 2017

      Mmmm… mooi man!!

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 218
    Kommentaar telling: 299

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 57 gaste aanlyn

    Bydrae Totale