Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: reenboog

Deur ANTON
Datum gepubliseer: 3 Augustus 2017 Aantal woorde: 61 17 Kere gelees 1

my reënboog
laasnag in my drome
het jy weer stil sonder woord na my gekom
met jou kop sag teen my skouer geleun
saam het ons gedwaal
soekend na die pot goud,
hand aan hand tevrede vertoef…
en
toe my oë hul lewe terugkry
het jy glimlaggend gegaan
opties soos my reënboog
deur ‘n druppel van traan
©Anton Kilian




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van ANTON

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 40
    Kommentaar telling: 26

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 82 gaste aanlyn