Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Ouderdom apartheid.

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 5 Augustus 2017 Aantal woorde: 33 36 Kere gelees 2

Stede bring wanhoop vir alle kulture.
Stede skep diverse verdeelde gemeenskappe,
van taal,ras sowel as lewenskwaliteite onder kulture.
Elke voorstad,woonbuurt het sy eie entiteite.
Jeug,volwassenheid,skep n eiesoortige ouderdoms apartheid.




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Inkmoderator

      Inkmoderator

      Augustus 25, 2017

      Roelf, vergewe my as ek rof omgaan met jou vers. Ek maak drastiese voorstelle hieronder – oorweeg dit en gebruik dit as jy wil.

      Stede bring kultuur-wanhoop;
      skep verdeelde gemeenskappe,
      van taal, ras en diverse lewenskwaliteit.
      Elke voorstad, elke woonbuurt
      het sy eie entiteite:
      ongelyksoortig jeug en volwassendheid
      skep n eiesoortige ouderdoms apartheid.

      Dit mag lyk of ek jou vers gedissekteer het maar ek dink tog jou oorspronklike idee bly en is selfs sterker aangebied. Al my krapperigheid is NET voorstelle.

      Skryfgroete
      IM

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 52
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 27 gaste aanlyn

    Bydrae Totale