Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Onthou aand

Deur Barbara
Datum gepubliseer: 13 Maart 2017 Aantal woorde: 83 142 Kere gelees 1

Onthou aand

Die swart aand
het fluweel geword
met sterre wat blink
en vonkelwyn

Ek het jou gesien
my hart vol van onthou
ons het bly kyk
ek na jou – jy na my
tot ver in die verlede

Jy’t my liggies
in jou arms ingetrek
het my oë gesluit
en in die harde musiek
jou lyf teen my gevoel

En toe was als verby
die aand was blink
die more swart
die droom te gou
en bittersoet die onthou

© – Barbara Smit 24/09/1988




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Palet

      Palet

      Maart 14, 2017

      Mooi geskryf

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Barbara

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 91
    Kommentaar telling: 44

    Gebruikers Aanlyn

    4 Lede, 63 gaste aanlyn