Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ONS BLOU BULLE

Deur Eleen van Deventer Vorster
Datum gepubliseer: 15 Desember 2017 Aantal woorde: 114 95 Kere gelees 6

ONS BLOU BULLE

VERS 1
Ons Blou Bulle, hou van rugby
ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby
ons stap saam, na die rygby baan
om ons Blou spannetjie, by te staan

VERS 2
Ons Blou Bulle, hou van rugby
ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby
ondersteuners, wat blou truie dra
ondersteuners, wat die beker vra?

KOOR:
Ons het heerlike sonskyn
wat oor die rugby velde skyn
ons span, se eind fluitjie blaas
ons wenspan maak ń groot geraas
Blou Bul vat mekaar se hand
staan ons sterk teen die groot vyand
bulle het die wen behou
bulle het die beker aanskou

Eleen van Deventer Vorster
kopieregte voorbehou
lirieke liedjies tekoop Kontak
eleen.vorster@gmail.com




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. profiel foto van Vonnie

      Vonnie

      Desember 15, 2017

      Eleen, dankie ook vir hierdie inskrywing.

    2. profiel foto van Eleen van Deventer Vorster

      Eleen van Deventer Vorster

      Desember 15, 2017

      Vonnie baie dankie ek waardeer dit opreg

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Eleen van Deventer Vorster

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 41
    Kommentaar telling: 31

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 57 gaste aanlyn

    Bydrae Totale