Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Net bang wees.

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 4 Augustus 2017 Aantal woorde: 41 16 Kere gelees 3

Moet ek net bang wees vir more die heeldag.
Of moet ek net bang wees vir diep snydende seerkry .
Moet ek dalk bang wees vir koue pragmatisme.
Dalk,bang wees vir myself,my swaarkry.
Of,te bang wees vir tweesnydende nepotisme.




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      Augustus 4, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus – As die seisoene draai projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 47
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 120 gaste aanlyn