Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Neanderthal-pyn

Deur Lorraine
Datum gepubliseer: 12 Oktober 2017 Aantal woorde: 42 10 Kere gelees 1

Neandethal-pyn

Ek sidder as jy met jou oermens-voete
Oor my siel bly loop.
Ek ril as jou oermenshande
My elke dag van menswaardigheid stroop.
Ek sien my hoop op geluk
Soos mis verdwyn
En ek dra alleen
Aan my Neanderthal-pyn.

Lorraine Smit
2004




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Lorraine

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 11
    Kommentaar telling: 5

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 75 gaste aanlyn