Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Natuurmooi

Deur Amazon
Datum gepubliseer: 4 September 2017 Aantal woorde: 31 24 Kere gelees 3

Fyn beneweld
bedwelmend
sonsondergang
pleitend agter
fynboomsnare
onder rookwalms
treiter grashalms
skeppende
boomsilhoeëtte
langarm grasieus
fikflooi na kante
opregte
winterbravade
kaalgestroop
van blare
uniek betower
natuurmooi

Louisa van Vliet (Amazon)




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Amazon

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 43
    Kommentaar telling: 18

    Ek is n kind van God en is Jesus Christus my alles. Ek baie ingesteld op die waarheid en is heeltemal gekant teen leuens. Opregtheid en Eerlikheid is n passie by my. So wat ek in my gedigte en stories bring, is op die waarheid gebaseer. Alles wat my in die lewe geraak het, bring ek in my gedigte uit. Ek is n Afrikaner en murg en been. Wat jy sien, is wat jy kry. Spontaniteit en vriendelikheid is my lewe. As jy op my tone trap, gaan jy my beslis van hoor. Ek se n ding reguit en draai geen doekies om nie. My gehoorsaamheid word aan God die Eer gegee, want Hy is in beheer van my Lewe.

    Gebruikers Aanlyn

    5 Lede, 85 gaste aanlyn