Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Naaste liefde.

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 8 Augustus 2017 Aantal woorde: 94 16 Kere gelees 2

Wat leerGod vir ons uit sy woord!
Vir ons as sondaars uit Sy gebod?
Dat ons, ons naaste moet liefhe
Dis n bevel, uit God se woord
Ook om verdraagsaam teenoor mekaar te wees
Teenoor jou medemens
Want God is altyd verdraagsaam
Hoeveel te meer moet ons dan wees!

Jesus het vir ons aan kruis gesterf
Vir ons as sondaars gered van verderf
Ons sondaars moet dus let op
Ons dade
Ons woorde
Ons denke

Hierdeur sal ek en jy nie seermaak
Ons naaste, my self
Maar bowenal
Deur ons goeie dade God verheerlik.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 47
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 87 gaste aanlyn