Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ‘n Wingerdstok wat gedroom het

Deur Roeline
Datum gepubliseer: 8 Maart 2017 Aantal woorde: 71 116 Kere gelees 3

‘n eensaam wingerdstok staan eenkant vervreemd
sing elke aand ‘n tranerige klaaglied
oor hoe vormloos en vrugteloos sy loot is,
maar soms droom hy oor groot stroopsoet druiwe

skielik hik-wip hy van die skrik
sy wortels word uit sy dop geruk
sy takke gesnipper of afgeknip –
geplant op ‘n ander lap

hy staar langsaan hom
na sy aanstaande maats
langsaam groei daar druiwe
soos hy gedroom het

©Roeline

Digformaat: Assonansie




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roeline

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 36
    Kommentaar telling: 14

    Ek is 23 jaar oud. Swot my Magister by Stellenbosch universiteit. Is besig met my finale jaar.Skryf, teken, skilder, sport en foto's neem is my passie.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 58 gaste aanlyn