Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: MY MOEDER IN DIE HEMEL

Deur Eleen van Deventer Vorster
Datum gepubliseer: 24 September 2017 Aantal woorde: 119 49 Kere gelees 2

MY MOEDER IN DIE HEMEL

Vers 1
My Moeder in die hemel
my kosbare hemelse pêrel
my fondament wat staande bly
Niemand kan ooit daarteen stry

Vers 2
My Moeder in die hemel
my kosbare hemelse pêrel
Moeder raak my hart se snare
moederlief sny deur my are

Vers3
My Moeder in die hemel
my kosbare hemelse pêrel
Moeder ek smag vreeslik na jou
moeder ek wou jou nog vashou

KOOR:
My Moeder in die hemel
wens om haar weer hemel toe tebel
wens om haar stem weer tekan hoor
Moeder in die hemel verloor
moeder ek verlang na jou
Moeder ek sal jou altyd onthou
moederlief in my hart vashou

Eleen van Deventer Vorster
Kopie regte voorbehou




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Eleen van Deventer Vorster

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 28
    Kommentaar telling: 12

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 39 gaste aanlyn