Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: My Lewensrivier

Deur Janetta-Helena Boonzaaier
Datum gepubliseer: 14 Maart 2017 Aantal woorde: 91 102 Kere gelees 3

My Lewensrivier

Daar in die bergagtige hooglande van my ontstaan
het baie sytakkies my jong lewensboloop gevoed en
my aard en karaktereienskappe se loop help vorm
en daar in die berglandskap is my lewensgang
aanvanklik deur verskeie stroomversnellings geplaas
om uiteindelik deur vlaktes heen rustig te meander
en oral het my stille lewenstroom die vrugbare
groen oewers gevoed en dorre woestynlandskap
in Edens omskep, maar my sterk stroom se loop
raak uiteindelik traer en delta uitgeput verswak
tot rus in ‘n konglomoraat van ‘n gesamentlike
ewigheidsee einde …

Janetta – Helena [Babs] ©




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Janetta-Helena Boonzaaier

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 337
    Kommentaar telling: 204

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 52 gaste aanlyn

    Bydrae Totale