Jongste aktiwiteit:

MY BESTE KEUSE

MY BESTE KEUSE

Vers1
Jy is die beste keuse
jy vervul my diepste wense
wil jou, altyd by my hou
want ek is so mal oor jou

Vers2
Jy is die beste keuse
jy vervul my diepste wense
leer ken my swakste punte
leer ken my sterkste kante

KOOR:
Moet mekaar nooit verwerp nie
ons maak die beste van hierdie
probeer hard, in my lewe
probeer hard waarin ek strewe
vergewe al my foute
vergewe altyd die gouste
bring jy my liefdes leuse
beste keuse in my lewe

Eleen van Deventer Vorster
Kopie regte voorbehou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed