Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: More

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 15 September 2017 Aantal woorde: 128 11 Kere gelees 1

Dis dalk more my laaste dag op aard
Dalk dielaaste keer dat ek my sal geniet
Miskien word ek more ontnugter uit n mooi toekomsdroom waarop ek so lank op
Gebou het .
More gaan daar dalk iets by die werk gebeur.
More mag my liefde in siel en hart dalk se
Sy het my nie meer lief vir n verdere samwees nie.
More gaan daar…….

Ek vra nog; waarom bekomnerd wees oor more.
Ek het vergeet wat bring vandag na my
En sien wat is besig om plaas te vind, vandag!
Die nou oorvleuel gister, en more nog in duister.

Vandag is belangrik; gee my volle rentmeesterskap van my doen en late.
VraGod net krag vir more.
Dank Hom vir vandag en glo more sal n sukses wees.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 49
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 118 gaste aanlyn