Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Midsomer.

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 30 Julie 2017 Aantal woorde: 29 13 Kere gelees 2

Pasaatwinde en reenbuie,haelstorms en donderstorms
Helder groen,donkergroen en geelgroen blare
Toktokkies,skoenlappers en miskruiers
Koggelmanders,verkleurmannetjies en akkedisse
gedy in Gods seisoen van volle glorie en vrugbaarheid.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 47
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 58 gaste aanlyn