Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Middernag-horlosie

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 20 April 2017 Aantal woorde: 22 89 Kere gelees 4

Tik tik tik
Voel jy ook die aarde ruk,
soos sy haar vere vir die dag
bewend-bang reg skud?

Tik tik tik




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Amanda

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 7
    Kommentaar telling: 14

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 104 gaste aanlyn