Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Mengelmoes.

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 7 Augustus 2017 Aantal woorde: 34 24 Kere gelees 3

Diepe wrok is soos kakiebos
wat in jou siel, ek wees, ontkiem.
Besmet jou gemoed soos ‘n ou bonthaai.
Ja, kleurvol soos ‘n bedding bont gesiggies.
Dood, kleurloos as dit nie versorg word nie.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 49
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 66 gaste aanlyn