Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: LITTEKENS

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 26 Julie 2017 Aantal woorde: 31 11 Kere gelees 2

Littekens is onuitwisbare kentekens.
Ander sien min jou innerlike littekens.
Soms verwar jy jou uiterlike littekens,
koester jou innerlike seerkry van onderdrukte kentekens
Voluit menswees,aanvaar jou littekens is jou padtekens.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 47
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 61 gaste aanlyn