Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Lewenswysheid.

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 28 Julie 2017 Aantal woorde: 64 13 Kere gelees 1

Toe ek nog klein was
Konek nog nie alles verstaan
vav pa,oupa en oom Piet se vermanings
van die lesse en grootmaak-seerkry.

Toe ek nog jonk was
Wou ek nie alles verstaan
van ma,ouma en tant San se soebat en smekinge
van die grootword-groeipyne.

Noudat ek groot is
is ek deel van lewenswysheid
van redenasie en rype oordeel
van grysheid en lewenslesse.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 47
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 88 gaste aanlyn