Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: LEES dringend asb – PRESTASIES MET JOU SKRYF EN DIGWERK BUITE INK

Deur Anze
Datum gepubliseer: 18 Oktober 2017 Aantal woorde: 58 23 Kere gelees 2

Ek wil vir elke INK lid vra om my asb behulpsaam te wees en baie dringend vir my ALLE prestasies buite INK mbt julle skryf en digwerk deur te gee.

Ek benodig hierdie inligting asb voor of op 27 Oktober 2017 op die laaste asb , stuur asb ‘n e-pos na skryfafrikaans@ink.org.za of inkassie aan my

Inkgroete
Anzé




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anze

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 155
    Kommentaar telling: 1417

    Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 72 gaste aanlyn