Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Ronel Janse van Vuuren se profiel

Basiese Profiel

Eerste naam

Ronel

Van

Janse van Vuuren

Geslag

Vroulik

INK naam

Ronel Janse van Vuuren

Biografie

Daagliks skryf ek die stories neer wat in my kop woel. Of dit nou oor olifante en kabouters in die Knysna bos is en of dit oor ‘n tienermeisie is wat die wêreld moet red, ek is daar.

My wêreld draai om my twee Rottweiler seuns – hulle leer my om die perfekte dag na te streef, want vandag kan die laaste wees. Die perfekte dag: lag, dink en huil. Om te skryf maak elke dag die perfekte dag.
In 2016 was ek ook benoem as Verhaalskrywer van die jaar hier op INK.
Ek kan gevolg word op Twitter @miladyronel en meer van my gedagtes kan gevind word op my blog https://ronelthemythmaker.wordpress.com/.

Verjaarsdag

Junie 13, 1988