kinders vasn kus
suid van riviere van kus
bloei daar ‘n land met voorspoed
kultuur gebonde godvresende volk
oormag van liberale invloede
laat struikel elke instelling
verrotting vanuit kern
leë sinnelose sentrum
van binnegevegte
waar mens nou
middelpunt
vorm
op
sy duin
sit filosoof
geborge geloof
siniese oog
kyk skerp
maar
nooit
veroordelend
uit woestyn
se droë
sand
wil
vog
opwel
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.