Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Wetenskapfiksie

Oppergesag

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2017 12

‘Ek wil nie aanbid word nie…’ fluister die jong vrou aan die hoof van die tafel terwyl sy na haar weerkaatsing in die glimmende hout staar. ‘Ek wil verskrik!’

Wind ruis deur die vertrek en waai al die geskenke weg.

Almal sit regop; niemand durf na haar kyk nie. Alhoewel hulle…

Die eed

Deur Datum gepubliseer: 12 Julie 2016 13

“In daai plek kan jy vergeet wie jy is,” vertel die Soeker die jong man.
“Hoekom sal ek wil vergeet?” byt hy terug.
“Trevian,” raas sy ma van die ander kant van die kamer af.
“Kyk na my,” sê die ou Soeker en steek sy arms uit terwyl hy…

Halfmens

Deur Datum gepubliseer: 7 Junie 2016 13

“Ek kan nie meer voel nie,” kla ek. “Die wêreld lê in skerwe om my. My hart lê aan skerwe. My voel is op.”

Hulle breek my borskas oop terwyl ek slaap en vervang my hart met een van metaal wat soos ‘n horlosie masjienagtig die tyd verby…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 88 gaste aanlyn