Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Selfmoordbrief van ‘n Nar

Deur Datum gepubliseer: 21 November 2017 1

Weet julle wat gaan ek mis?
Die trillende brul van Mufasa elke oggend kort voor die son opkom. Die treurtraan van oggendwasem aan die binnekant van my ou Gypsy karavaan vensters. My polisiekoffie voor dagbreek, ʼn vroeë tandeborsel voor nog ʼn oninteressante dag.
Vir vyf-en-dertig jaar was ek goed…

DIE WIEL DRAAI HFSTK 9

Deur Datum gepubliseer: 18 November 2017 1

HOOFSTUK 9

“Liewe Marietjie,
Mens kan nie glo dat die tyd so vinnig loop nie. 1963 nader ook nou al sy einde en dan is jy en Elsabe klaar met skool en kan julle Bethlehem toe kom. Ek is bly dat julle werk as…

DIE WIEL DRAAI HFSTK 8

Deur Datum gepubliseer: 14 November 2017 1

Die winter breek aan en op n koue wintersmiddag sit Marietjie met haar dagboek voor haar en lees die inskrywing wat sy so pas gemaak het weer n slag deur. Sy wil die dagboek bêre voor Elsabe inkom want sy wil nie hê dat Elsabe lees wat sy geskryf…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 91 gaste aanlyn

Bydrae Totale