Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Skryf ‘n trefferliedjie los

Somer soet

Deur Datum gepubliseer: 21 November 2017 1

Loop saam met my op die strand
hand aan hand
voel hoe my liefde brand
net vir jou….net vir jou

Jy maak alles wat stukkend was
weer heel en nuut
jy gee my weer opnuut
geluk wat my toevou

Koor:

Net vir jou
net vir jou
ek gee my alles
net…

WINTERLIEFDE

Deur Datum gepubliseer: 20 November 2017 1

WINTERLIEFDE

vers1
winterliefde sny reg deur my
in my gedagtes hier langs my sy
jy is oppad na die lughawe
het jou kom haal op die lughawe 

vers 2
winterliefde sny reg deur my
in my gedagtes hier langs my sy 
eensaam hier op die hout bankie
met my warm stomende…

JY MAAL IN MY GEDAGTES

Deur Datum gepubliseer: 20 November 2017 1

JY MAAL IN MY GEDAGTES

Jy maal in my gedagtes rond
jy lig my voete van die grond
soen my sagkens op my mond
draai my saam in my wêreld rond

jy maal in my gedagtes rond
ons kaalvoet in die sagte grond
ons voete sweef oor die grond

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 107 gaste aanlyn

Bydrae Totale