Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Musiek & Liriek

Massas water het oseane geword

Deur Datum gepubliseer: 11 Januarie 2017 Hou van

Massas water het oseane geword
my hart my oog lê in die wolke
grys en swart het ons geword
tonne geweeg en trane gereën
massas water het oseane geword
in elke gety is emosies, wat branders ry

Geen trane
geen vrese
na al die jare se seer het
massas water…

Tot die einde my kom haal…

Deur Datum gepubliseer: 30 Oktober 2016 1

Koor
Ek wil jou hê
ek wil aan jou vat
Ek wil proe hoe jou lippe smaak
tot die einde my kom haal
Want, jy, ek, ons
ons is vir mekaar gemaak
En wanneer die einde insig is
my bokka, wil ek in jou oë verdwaal
ooo ja, tot…

Cindy

Deur Datum gepubliseer: 29 Oktober 2016 2

Ons was jonk en naïef,
jy was blonde met ‘n mooi engel gesiggie,
en ek was hals oor kop verlief,
my stief oupa se boetie se kind,
so eintlik my vêrlangse, baie vêrlangse soort van ‘n niggie.

Soentjies blaas was ons ding,
onder die lapa het ons gedans,
want jou…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 22 gaste aanlyn