Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kaleidoskoop bestaan

Deur Elroux
Datum gepubliseer: 27 Maart 2017 Aantal woorde: 37 91 Kere gelees 1

pyn wit
vuurwarm wit
skroeiend swart
in my hart

mistige grys
van twyfel wys
kleur van vrees
oor wat mag wees

lewe rooi
polsend mooi
duur gekoop
in hoop gedoop

wit-swart pyn-smart
wanhoop-hoop
lewe-dood
my rondomtalie kaleidoskoop




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Elroux

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 137
    Kommentaar telling: 69

    'n Pretorianer van geboorte tot nou. Ek was 'n navorser en het die lewe van alle kante gesien en beleef. Ek is geseën met vier lieflike kinders en 'n wonderlike man. Op 68 jaar is ek in my herfstyd waar ek elke dag binne die genade van die Here leef. Om te dig gee betekenis aan my lewe en ek hoop dat my skrywes iets vir ander mense kan beteken.

    Gebruikers Aanlyn

    4 Lede, 33 gaste aanlyn