Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: jou spore

Deur OrangeBlue
Datum gepubliseer: 20 Mei 2017 Aantal woorde: 41 109 Kere gelees 3

Uitgesonder, afgesonder, sonder
kniel tone knieë grond
in soeke
versoekte leiding
begeerte misleiding skeiding
olyf oorwinning vrede

Kan jou nog steeds naloop van geboorte, kinders in skoot, spore oor witsanduine, stof, groen heuwels, vlakte, vallei, klip tot rots. – ©Orange Blue




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 9
    Kommentaar telling: 4

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 130 gaste aanlyn

    Bydrae Totale