Jongste aktiwiteit:

Jou Kind

(Vir Leo)

Dis ellendig,
Jou gesukkel,
Daagliks na,
Jou bloed,
Jou kind.

Dis hartseer,
Jy struikel,
Jy huiwer,
Jy hunker,
Dis jou bloed,
JOU kind.

Maar als tog so vergete in donker gedoop,
Die lelike paaie wat die lewe om jou loop,
Vanuit jou arms is hy geskeur,
Tot in die hede met elke klokslag verweer,
Tog bly jy hoop en glo,
Jy breek en bid vir die god daar bo,

Bring my kind terug,
In my arms van beskerming,
Onder my dak van liefde,
Mure van verpleeging,
En verenig die band wat nooit sal sterf.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed