Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Jou Kind

Deur Ila
Datum gepubliseer: 30 April 2017 Aantal woorde: 96 115 Kere gelees 3

(Vir Leo)

Dis ellendig,
Jou gesukkel,
Daagliks na,
Jou bloed,
Jou kind.

Dis hartseer,
Jy struikel,
Jy huiwer,
Jy hunker,
Dis jou bloed,
JOU kind.

Maar als tog so vergete in donker gedoop,
Die lelike paaie wat die lewe om jou loop,
Vanuit jou arms is hy geskeur,
Tot in die hede met elke klokslag verweer,
Tog bly jy hoop en glo,
Jy breek en bid vir die god daar bo,

Bring my kind terug,
In my arms van beskerming,
Onder my dak van liefde,
Mure van verpleeging,
En verenig die band wat nooit sal sterf.




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. profiel foto van Kiekies

      Kiekies

      Mei 1, 2017

      Baie diep gedig!

    2. profiel foto van Ila

      Ila

      Mei 17, 2017

      Dankie!

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Ila

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 22
    Kommentaar telling: 11

    "Kind van sonde, kind van troos, kind van liefde uit die oudedoos."

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 9 gaste aanlyn