Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Is Ek

Deur Ila
Datum gepubliseer: 3 Julie 2017 Aantal woorde: 74 72 Kere gelees 3

Is ek meer as die vlees en skulp wat my bedek
Is ek meer as die wonde en geboorte vlek
Is ek net ‘n wandellende siel
Is ek meer as al gebeurtenisse wat my verniel
Hierdie is die vrae wat ons daagliks vra
Ek is soveel meer
Die doel
Nie eens bekeer
Ek verweer

Moedeloos met myself
Begrawe onder myle se sand ongedelf
Onherkenbaar verward
Tussen perske bome en liefde se soet.

I Kriel




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Ila

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 22
    Kommentaar telling: 11

    "Kind van sonde, kind van troos, kind van liefde uit die oudedoos."

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 90 gaste aanlyn

    Bydrae Totale