Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Heilige fees

Deur Anze
Datum gepubliseer: 3 Oktober 2017 Aantal woorde: 43 16 Kere gelees 1

deur oseane sal ons hande hou
soos deur duinesand wat korrel en skuif
harte wat koer en fladder soos ‘n duif
my hart vir ewig aan jou toevertrou . . .

my woorde kniel heilig voor jou voete
hou fees in jou liefdevolle koelte

© Anzé Bezuidenhout




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Koekekranka

      Koekekranka

      Oktober 18, 2017

      Aards?
      Geestelik?

      Weerskante toe: Puik!

      En net Anze kan so dubbelsinnig-enkelsinnig uit teerheid van haar hart bly praat!

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anze

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 155
    Kommentaar telling: 1417

    Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 8 gaste aanlyn