Jongste aktiwiteit:

Hart van verlange

Uit sement en klip
waar bloed uit drup
jaar na jaar gehou
in muur van klip
als toe gebou
agter grendel slot
gedagte misterie lot
op elke hoek en sy
uitkyktoring vanuit my
verlede, hede toekoms nou
diep gegroude waterslote
keer gevaar na binne
geen ontsnap na buite
rooi water stroom om en om
een ingang, een deur, een blom
hartswagte slapend onbewus
liefderike nagwindjie wat hul kus
ons ongeslote deur van hoop
hou dit nog so skrefie oop
stil sit ek wagtend nou
in die middel op die grond
en kyk stip na jou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed